Website designed by
 
  can be addressed to
 
 Copy right © 2010  All rights reserved.
Website designed by
  can be addressed to
 Copy right © 2010  All rights reserved.
To view in ENGLISH, click here
By Malta Ranch word voorkeur gegee aan boogjag en met die gebruik van ons verhoogde skuilings (elevated hides) is dit die boogjagter se droom jagbestemming! Boogjagters kan ook vir 'n groter uitdaging die 'stap en bekruip' - metode gebruik om te jag. By die woonarea is geskikte teikens waar boogjagters oefenskote kan skiet om verseker te wees van 'n suksesvolle jagtog.
Baie Belangrike Inligting:
- Reg van toegang voorbehou
- Jagters moet seker maak van boog se instelling
voor
die jag
- Slegs vyf(5) skuilings beskikbaar
- Alle gekweste wild moet ten volle betaal word
- Onvolwasse en beseerde diere se pryse is nie onderhandelbaar
- Geen alkoholiese drank word toegelaat as verversings in
   skuilplekke of tydens jagtog nie
- Geen jag op Sondae
- "Walk & stalk" word toegelaat
indien vooraf gereël word